Met liefde. Laat weet ons asseblief deur die RSVP-blad of jy eerder 'n vegan of vegetariese spyskaart verkies.
Ongelukkig nie. Ons beoog ń intieme byeenkoms met familie en vriende en sal dus nie vir kinders kan akkommodeer nie.
Metgeselle is per uitnodiging uitgenooi. As jy steeds onseker is, kan jy bevestig met ons.
Oxbow het ń beperkte aantal plekke beskikbaar. In die akkommodasie tab het ons kontak besonderhede gelys met al die omliggende akkommodasie as u nie by Oxbow regkom nie.
Ja daar is ń 5km grondpad. Die grondpad is in ń goeie toestand en behoort nie vir enige iemand ń bekommernis te wees nie.
Ja daar sal wees.
Oxbow het oorgenoeg parkeerplek en daar sal vir julle aangewys word waar om te parkeer.