Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

SkeduleSkedule

Die seremonie sal om 15:00 begin, maar ons versoek dat al die gaste om 14:30 reeds in die kerksaal teenwoordig sal wees. Na die seremonie sal die troukoek gesny word en sal lekkernye vir almal bedien word. Daarna sal ons na die saal beweeg vir 'n heerlike onthaal. Oxbow het 'n beleid dat alle musiek om middernag gestaak moet word. Vir die wat nog verder lekker wil kuier sal daar by die boma area pizza verskaf word en 'n kontant kroeg beskikbaar wees. Ons sien baie uit om saam met julle te vier!

Saturday, May 17, 2025Saturday, May 17, 2025

Stefan & Jukie Huweliks-bevestigingStefan & Jukie Huweliks-bevestiging

2:30 pm - 3:00 pm

Laat weet ons of jy liewer ń vegan of ń vegetariese spyskaart verkies.