Die seremonie sal om 15:00 begin, maar ons versoek dat al die gaste om 14:30 reeds in die kerksaal teenwoordig sal wees.
Vul asseblief die vorm op die RSVP blad in voor of op 5 Maart 2025
Vir mans word ń pak en das aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie. Dames, ń 'cocktail dress' of formele rok is perfek. Alhoewel dit formeel is, is dit nie ń 'black tie event' nie.