Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Flowers

Die Gevolg

Ontmoet die mense naaste aan ons:

Kobus Kruger

Best Man

Kobus Kruger is Janroux se beste vriend en stap al 'n baie lang pad saam met die paartjie. Hy en Rohane' is al meer as 9 jaar vriende en toe hy en Janroux mekaar ontmoet het die Finkel-en-Koljander-vrienskap begin. Hy is 'n sagte reus waarop jy altyd kan staatmaak en is altyd bereid om te help waar hy kan.


Sean Botha

Groomsman

Sean lyk soos 'n ernstige ou, maar hy is altyd reg met 'n grappie of met sy skerp sin vir humor. Hy is altyd bereid om te help waar hy kan. Al bly hulle nie naby nie maak hy plan om 'n kuier in te werk. Sean is een van Jan se skool vriendinne se man.

Meri Kruger

Matron of Honor

Rohane' en Meri het ontmoet op hulle matriek vakansie oor die foon, waar Rohane' "wing woman" gespeel het vir Kobus. Kobus en Meri is vandag getroud, so Rohane' het haar goed van haar taak gekwyt. Meri help altyd met die grootste liefde en staan vir niks terug nie. Sy gaan altyd uit haar pad vir die mense na aan haar.