3:00 pm - 4:00 pm
Uitrustings: Semi-formeel
14:30 vir 15:00 Die Seremonie sal tegnologie-vry wees, dus word enige selfone of kameras afgeskakel tydens die verrigtinge. Dit word gedoen sodat die fotograaf genoegsame foto's kan neem sonder obstriksies.
6:00 pm - 11:45 pm
Uitrustings: Semi-formeel
Laat weet asseblief vooraf vir enige allergieë.
9:00 am - 11:00 am
Uitrustings: Informeel
Laat weet asseblief vooraf vir enige allergieë. R100 per persoon