Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Flowers

Akkommodasie

The Wedding Website of Janroux Els and Rohane' Grobbelaar

Hotel

Ribbokkloof

Uitkyk, MP 1050, South Africa
 082 388 3247

Akkommodasie sal slegs beskikbaar gestel word wanneer die RSVP ingedien is, waarna allokerings gemaak sal word soos goed gedink. Besprekings en betalings word deur Meri Kruger [082 603 4583] hanteer om kommunikasie met Ribbokkloof te vergemaklik. As jy dit graag as 'n Bed & Breakfast wil sien, sal daar Ontbyt beskikbaar wees die Sondag oggend, op eie onkoste. Let wel beperkte Akkommodasie is beskikbaar, as jy 'n bedjie wil hê sal jy vinnig moet spring en RSVP. Tariewe beloop as volg: Akkommodasie: - Volwassenes: R350.00 - R450.00 pp/nag - Kinders (onder 12 jaar) - R175.00 pp/nag (onder 6 jaar) - R50.00 pp/nag Ontbyt: - Volwassenes: R100/persoon - Kinders: R50/persoon Aankoms & Vertrek tye: Saterdag, 14:00 & Sondag, 10:00.

Hotel

Hunter Dream Entertainment Centre

Uitkyk, MP 1050, South Africa
 078 050 7516

Hotel

Cowley Wildlife

Stoffberg, MP 1056, South Africa
 084 515 4075