Troufonds besonderhede

Jul teenwoordigheid op ons huweliksdag is vir ons die kosbaarste geskenk.
In plaas van tradisionele trougeskenke, vra ons – indien julle sou wou – vir ’n geldelike bydrae wat ons sal help om ons wittebrood en toekoms as paartjie te begin.
Elke bydrae, groot of klein, sal met opregte dankbaarheid ontvang word.
ONS TROU FONDS BANKBESONDERHEDE:
Louise Brink
First National Bank (FNB)
Current Account
6316 8384 691