Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien baie uit om hierdie dag saam met julle deur te bring. RSVP op 23 November 2025. Maak asb seker jy besoek al die skakels hieronder.
Ons sien baie uit om hierdie dag saam met julle deur te bring. RSVP op 23 November 2025. Maak asb seker jy besoek al die skakels hieronder.

V & A

Indien u enige ander vrae het - kontak asseblief vir Hanco of Louise
Question

Is my kinders welkom by die troue?

Answer

Ons is baie lief vir kinders, maar vir hierdie spesiale dag nooi ons net volwassenes. Ons wil graag elke oomblik saam met julle – ons familie en vriende – geniet, en hoop dat julle dié geleentheid sien as ’n kans om ook self bietjie te ontspan en fees te vier.

Question

Het ek 'n plus-one?

Answer

Indien daar net een persoon aangedui is op die uitnodiging boodskap het u ongelukkig nie 'n 'plus-one' nie. Byvoorbeeld: Liewe Hanco. Indien daar twee persone aangedui is op die uitnodiging boodskap het u 'n 'plus-one'. Byvoorbeeld: Liewe Hanco & Louise

Question

Waar kan ek my foto's oplaai die dag van die troue?

Answer

Ons gaan 'n QR-kode vertoon die 24ste Januarie 2026. Hier is die link indien die QR-kode nie werk nie: https://photos.app.goo.gl/JUubeJhkCQwgpCRd7