FORMEEL
Om ons dag mooi te maak en die geleentheid te eer, vra ons dat gaste formele kleredrag sal aantrek. Mans word uitgenooi om ‘n deftige pak aan te trek, en dames, ’n elegante aandrok.
Die Mpumalanga platorand is koel in die herfs. Die dae is matig maar die aand temperatuur is koel. Ons beveel aan om ‘n baadjie saam te bring.
Geen denims asseblief.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met jou te vier, geklee in jou beste.