Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

KOM IN STYL

The Wedding Website of Amorique De Klerk and Divan De Klerk
SEMI FORMEEL IN SAGTE SKAKERINGS: Ons wil graag hê dat julle deel van ons dag moet voel soos deel van ons storie — stylvol, elegant en natuurlik beeldskoon! Die klerekode vir ons troue is semi-formeel, en ons nooi julle om aan te trek in neutrale, sagte kleure wat die aarde en liefde se sagtheid weerspieël. Ligte skakerings van pink, peach, bruin, olive of sage groen. Of jy nou in ’n vloeiende rok of netjiese pak kom, laat jou styl sag, tydloos en romanties wees, perfek vir ’n fees van liefde.