Verkies ons 'n geskenkie op die rak of 'n geldjie in die sak ?
Answer
Ons is reeds geseënd met alles wat ons nodig het in ons huisie, en elkeen se teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk.
Sou iemand egter daarop aandring, sal ’n geldelike bydrae baie waardeer word.