2:30 pm - 3:00 pm
Semi-Formeel
Gaste kan al van 2:30pm begin arriveer vir 3:00pm.
3:00 pm - 4:00 pm
Serimonie begin 3:00pm
4:30 pm - 5:30 pm
Lekker Canapés (vinger happies) word bedien en gaste kan lekker kuier en ontspan.
6:00 pm - 11:45 pm
Almal begin hulle sitplekke inneem aan tafel.