Travel Note
Vieringe: 5 Church Street, Baardskeerdersbos (oorkant die kerk) https://maps.app.goo.gl/eyx3nLRm4fNbw5kf9 Venue se akkommodasie is reeds bespreek. Geen akkommodasie word voorsien nie. Voorstel vir akkommodasie: Kyk op byvoorbeeld LekkeSlaap en Booking.com Paar areas: 🌿Baardskeerdersbos 🌿Kleinbaai 🌿Gansbaai 🌿Uilenkraal 🌿Franskraal 🌿Pearly beach 🌿Vakansieoorde: Sluit kampopsies in. -Die Dam Holiday Resort 📌32 km van Baardskeerdersbos -Uilenkraalsmond Holiday Resort 📌17km van Baardskeerdersbos