Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
February 28, 2026
Baardskeerdersbos

Derick & Cari

FAQs

Question

RSVP datum

Answer

RSVP asseblief teen 10 Januarie 2026

Question

Dresscode

Answer

Semi-formeel. (Geen jeans nie) Dames, geen wit asb.

Question

Is daar 'n kontant kroeg?

Answer

Ons sal sjampanje voorsien vir die heildronke. Gaste is welkom om hulle eie drank saam te bring om tydens die onthaal te geniet ons vra net vriendelik vir matigheid, veral omdat kinders en ouer gaste teenwoordig sal wees. Daar sal ná die tyd ’n heerlike bonfire wees waar almal kan ontspan, kuier en die aand rustig saam afsluit.

Question

Is kinders en metgeselle genooi?

Answer

Ons vra vriendelik dat slegs die gaste en metgeselle wat op die uitnodiging genoem word, die troue bywoon.

Question

Is daar 'n register?

Answer

Jou teenwoordigheid is vir ons genoeg, maar indien julle graag ons spesiale dag verder wil vier met ’n geskenk, kan dit via die onderstaande bankbesonderhede gedoen word: Bankbesonderhede: C Fourie – ABSA Cheque Rekeningnommer: 4115640721 Verwysing: Naam, Van en Labotski troue

Question

Is daar familie ontbyt die volgende oggend?

Answer

Ons wil graag meedeel dat daar nie ontbyt saam met al die gaste die volgende dag voorsien word nie.