AUDREYS VINEYARD COTTAGES (3km from Leipzig) www.audreys.co.za info@audreys.co.za 082 822 6515 DE WILGE (6km from Leipzig) www.dewilge.co.za info@dewilge.co.za 083 399 0766 PENHILL MANOR AT TOONTJIESRIVIER (10km from Leipzig) info@penhill.co.za 060 952 9150 SOLITUDE COTTAGES, AMANDALIA FARM (14km from Leipzig) 023 004 0301 083 453 3526 THE HABIT GUEST HOUSE www.thehabit.co.za info@thehabit.co.za 079 491 3586 BECKHUIS www.beckhuis.co.za 082 784 4395 082 562 3257 GOLDEN VALLEY CASINO & LODGE www.suninternational.com 023 348 7281
Julle bywoning van ons spesiale dag is geskenk genoeg! As julle egter graag wil bydra aan die begin van ons lewens saam, sal ons 'n kontant-geskenk opreg waardeer. Bankbesonderhede: Danielle Burger Standard Bank Current account 1011 3091 697 REF: jou naam en van
Ja, daar is parkering by die venue beskikbaar en die kapel en onthaal-lokaal is reg langs mekaar.
Ons sal dit waardeer as al ons gaste 15:00 by die kapel is om seker te maak dat ons stiptelik 15:30 kan begin met die seremonie.
Bevestig asseblief op die webtuiste of julle die dag gaan bywoon, sowel as wat jy graag wil eet.
Kontak asseblief Danielle op my nommer hierbo sodat ek alternatiewe ete-opsies met jou kan bespreek en dit vir die venue kan deurgee.
Want ons wou.
ChatGPT.