Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
flowers

Waar & Wanneer

The Wedding Website of Danielle Burger and Henry Heyns

Saturday, September 26, 2026

Heyns Bruilof

3:30 pm

Leipzig Country House & Winery
Worcester, WC 6850, South Africa

Ons trou in so 'n mooi tyd van die jaar, so ons moedig gaste aan om vrolik & formeel aan te trek. Dit beteken vir die mans dat julle welkom is om 'n baadjie te dra (met of sonder 'n das), maar jy hoef nie jou swart pak te gaan soek nie. Aan die dames: Meryl Streep sal miskien 'n sarkastiese "Groundbreaking" na ons kant toe gooi, maar blompatrone vir hierdie Lente-troue is welkom!

Ons kan nie wag om die dag saam met julle te vier nie!