Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Tydlyn

Friday, June 12, 2026

Burger braai voor die Groot Dag

5:30 pm - 10:00 pm

Saturday, June 13, 2026

Die Groot Dag!

Sat, Jun 13, 2026, 1:30 pm - Sun, Jun 14, 2026, 1:00 am

Elandskloof Farm Cottages
Helderstroom, WC 7230, South Africa

Kleredrag: Formeel (Baadjies en dasse / Midi- of maksi-rokke of broekpakke).

Let op: Die grond kan moontlik nat en modderig raak weens die winterweer. Ons raai die dames aan om liewer gemaklike skoene bo stilettos te kies.