Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons kan nie wag om ons spesiale dag saam met jou te deel nie!
Ons kan nie wag om ons spesiale dag saam met jou te deel nie!
October 4, 2025
Letsatsi Wedding Venue, Vanrhynsdorp
#Koortzenkoors

Akkomodasie

The Wedding Website of Liomé Maass and Charl Koortzen
Ons hoop soveel moontlik van ons gaste bespreek akkomodasie by Letsatsi self. Indien dit nie die sak pas, is hier so paar opsies. Daar is nog vele verblyfopsies om te oorweeg.

Letsatsi Wedding Venue

Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Maak asseblief direk met Elaine Koortzen kontak - 083 310 1075. Kontak haar so spoedig moontlik om teleurstelling te voorkom!

Namaqualand country Lodge

22 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Mountain View Guesthouse

17 Uitsig Street, Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Botuin Olives & Olive Oil

Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa