Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons kan nie wag om ons spesiale dag saam met jou te deel nie!
Ons kan nie wag om ons spesiale dag saam met jou te deel nie!
October 4, 2025
Letsatsi Wedding Venue, Vanrhynsdorp
#Koortzenkoors

Naweek program

The Wedding Website of Liomé Maass and Charl Koortzen
Kom geniet die naweek saam met ons! ♥

Friday, October 3, 2025

Vrydagaand spitbraai

6:00 pm - 11:00 pm

Letsatsi Wedding Venue, Lifestyle Lodge & Camping
Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Informeel

Almal word hartlik uitgenooi. Bring iets om te drink en kom geniet die aand saam met ons. Onthou asseblief om te RSVP.

Saturday, October 4, 2025

Huweliksbevestiging en onthaal

Sat, Oct 4, 2025, 3:30 pm - Sun, Oct 5, 2025, 1:00 am

Letsatsi Wedding Venue, Lifestyle Lodge & Camping
Kerk, Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Semi-formeel

• Geen denims asseblief • Das opsioneel.

Sunday, October 5, 2025

Sondagoggend ontbyt

8:00 am

Letsatsi Wedding Venue, Lifestyle Lodge & Camping
Vanrhynsdorp, WC 8170, South Africa

Dit is ingesluit vir al die gaste wat by Letsatsi slaap.