RSVP asseblief so spoedig moontlik, op die laatste 4 Julie 2025. Ons benodig presiese getalle vir die Vrydagaand braai, sowel as vir die huweliksbevestiging en onthaal.
Metgeselle is slegs per uitnodiging welkom.
Ongelukkig slegs per uitnodiging.
Nee, dit kan EFT word. Kontak ons vir besonderhede.
Kontant en kaartfasiliteite beskikbaar.
Nee, kies wat jou sak pas, maar daar behoort slaapplek vir al ons gaste te wees.
Kontak vir Elaine Koortzen by 083 310 1075. Sy is ons direkte kontakpersoon met Letsatsi en sal kan help met watter plekke nog beskikbaar is. Moet nie aanlyn probeer bespreek nie, die hele venue is reeds bespreek.