Gift Ideas

Jou teenwoordigheid is vir ons genoeg van 'n geskenk, maar as jy vrygewig voel,
lees asseblief:
Hoewel ons nog baie goedjies benodig om huis op te sit en ons julle bedagsame geskenke baie sou waardeer, kan ons ongelukkig nie baie saam trek Namibië toe nie.
Daarom sal ‘n geldjie of ‘n geskenkbewys by enige huisware/dekor winkel die heel beste werk en vir ons die meeste waarde dra! (Bv. MrP Home, @Home, Volpes, Game ens.)
Discovery Bank
Petrus Armand van der Merwe
Current Account
14247128722
Branch code: 679000