Sat, Feb 8, 2025, 4:00 pm - Sun, Feb 9, 2025, 12:00 am
Kleredrag: Geen spesifieke vereistes of kleur nie, semi-formeel.
Gaste moet asseblief 15:00 na die kapêl begin beweeg en teen 15:30 hul sitplekke inneem vir die seremonie. Geen selfone word togelaat tydens die seremonie nie.