Our Story

Ons storie is een van min “blind dates” wat baie goed afgeloop het en ‘n reuse sukses was!
Nadat ons koffie gedrink het en ontdek hoe baie belangstellings ons in gemeen het, het Armand “date” op “date” gereel waar hy sommer baie vinnig Chriske se hart gewen het…
Woon die troue by om die volle storie te hoor ;)