Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Yolandi & Wildre

    Welkom
    Akkommodasie & Reis

Akkommodasie & Reis

The Wedding Website of Yolandi Blom and Wildre Smith
1 Tessalonisense 5:11 Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou.

Flight

Vanaf Johannesburg via Airlink na Windhoek

Vlugte se prysklas vanaf Johannesburg tot in Windhoek is rondom R4000+- per persoon.

Rental Car

Europcar Windhoek Airport

Khomas Region, Namibia
 

Die goedkoopste opsie kar begin by R1000 per dag. Dit mag dalk verskil in die nuwe jaar, afhangend van wanneer 'n mens dit inboek.

Rental Car

Hertz Rent a Car - Windhoek International Airport (Hosea Kutako)

Windhoek, Khomas Region, Namibia
 

Die goedkoopste opsie kar begin by R805 'n dag. Dit mag dalk verskil in die nuwe jaar, afhangend van wanneer 'n mens dit inboek.

Rental Car

AVIS Rent a Car - Windhoek Airport

Windhoek, Khomas Region, Namibia
 

Die goedkoopste opsie kar begin by R756 'n dag. Dit mag dalk verskil in die nuwe jaar, afhangend van wanneer 'n mens dit inboek.

Hotel

Otjiwa Safari Lodge

Hierdie is ons trou venue. Hier is baie slaapplek en jy kan terselfde tyd lekker ontspan. Ons het die hele venue uitgeboek vir ons trou naweek, so jy sal verseker 'n plekkie he om te slaap hier. Die venue het versoek dat al ons geliefdes wat die troue bywoon eers in die nuwe jaar hulle slaapplek sal inboek. Die akkommodasie kostes wissel tussen R1052-R1172 per persoon per nag by Eagles Rest op die plaas, afhangend watter akkommodasie jy kies. Om te kampeer is R420 per persoon per nag. Otjiwa Safari Lodge besit ook die Mountain Lodge wat op dieselfde plaas is, alhoewel, hierdie lodge is die top luxury lodge en kos ongeveer R8500 per persoon per nag.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms