Romeine 13:8
Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.
Ons eerste foto saam by Raymi se 1ste verjaarsdag partytjie.
Ons nuwe begin: 'n fotosessie 'n paar dae voor ons verlowing.
Ons spore in die sand - Namibiese duine.
Yolandi sê JA!
Natuur, see en wit sand. Ons verlowing word vasgevang in ons herrineringsreis.
Wildré verjaar 'n dag na sy aankoms in Ierland.
Ons eerste hike saam in Dublin.
So lekker om saam te ontdek: LONDON
Romantiese AMSTERDAM.
'n Onvergeetlike naweek in Santorini - saam met mekaar wil ons altyd wees.
Namibië: Opgewonde - trou venue gefinaliseer!
'n Besondere liefdesverhaal wat nou verseël gaan word. Ons sien uit vir nog baie herinneringe saam. Dankie vir die deelwees van ons storie. Liefde, Yolandi & Wildre xx