Akkommodasie

*Gaste kan verblyf by Morgenzon of Villa San Giovanni bespreek op hul eie onkoste. Daar sal ’n "Shuttle" beskikbaar wees wat sal verseker dat almal veilig by hul bestemming kom.*
Ons vra groot asseblief dat julle ons op hoogte hou van julle besprekings sodat ons kan seker maak dat daar vir almal plek is op die "Shuttle".