Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
floralsflorals

Ons Liefdes Verhaal

The Wedding Website of Crystal Tiedt and Dewald Willemse
"Alles het begin met ’n gemeenskaplike vriend. Toe ek vir Dewald die eerste keer sien, het ek onmiddellik verlief geraak. Ek kon hom net nie uit my kop kry nie! So, ek het sommer daardie vriend gevra vir Dewald se nommer… en die res is geskiedenis. Ons eerste ontmoeting was by Wimpy, en dit was ook sommer die dag toe Dewald my hele familie ontmoet het! As iemand daardie chaos met ’n glimlag kon hanteer, was dit beslis ’n teken dat hy die perfekte pasmaat vir my is." - Crystal "Toe ek haar die eerste keer ontmoet het, het ek dadelik verlief geraak. Sy is die mooiste, saggeaardste mens met die mooiste hart wat ek nog ooit ontmoet het. In die afgelope agt jaar het ons soveel saam gegroei en beleef. Ek het haar elke dag net meer en meer lief, en ek kan my lewe eenvoudig nie sonder haar voorstel nie. Vandag, wanneer ons terugkyk na daardie eerste dag by Wimpy, weet ons albei – dit was die begin van iets ongelooflik mooi. ❤" - Dewald