Voor die 16de February 2026
Alle gaste moet asseblief Swart Semi-formeel aantrek.
Daar is n kontant kroeg, geen alkohol word toegelaat op die perseel tensy dit by de Harte aangekoop is nie.
Die "Save the Date" was gestuur met die naam van jou metgesel aangedui.
Ja, kinders is welkom. Ons vra net groot asseblief dat die ouers ekstra mooi na die kinders kyk tydens die seremonie en die eerste dans.
Die seremonie en canapés is buite en die onthaal is binne.
Fotos is welkom, ons vra net dat daar geen fotos tydens die kerkdiens in die kapel geneem sal word nie.