Trouregister

Julle teenwoordigheid alleen maak ons dag perfek en 'n geskenk word dus glad nie verwag nie. As julle steeds 'n bydrae wil lewer, sal ons dit opreg waardeer as dit tot ons wittebroodfonds gaan.
Bank besonderhede
Bank: Capitec
Rekeninghouer: JP van Staden
Rekeningtipe: Savings Account
Rekeningnommer: 1748633218