Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
mountains

Verrigtinge

The Wedding Website of Carissa de Klerk and JP van Staden
Ons het altesaam 1,375 dae gewag vir hierdie spesiale dag en nou is dit uiteindelik hier!

Saturday, October 3, 2026

Seremonie

2:15 pm - 2:30 pm

Smitsfield Wedding Venue
MP, South Africa

Kleredrag is semi-formeel. Dames kan 'n kuit- tot vloerlengte rok dra. Mans word versoek om 'n hemp en chino saam met ’n das of strikdas te dra. ’n Pakbaadjie is opsioneel.

Ons kleurskema is skakerings van bruin, olive green, en dusty rose. Moenie verplig voel om iets spesiaal te gaan koop nie – dit is net ’n riglyn van kleure wat by ons tema pas. Vermy asseblief rooi, oranje, geel en wit.