Hello, ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle te vier. Bevestig asseblief julle bywoning deur hieronder te RSVP.
Maak asseblief seker dat julle name en vanne korrek gespel is. Indien jy ’n +1 saambring, dui asseblief ook daardie persoon se volle naam en van aan, en voorsien hul kontaknommer.
Baie dankie — ons waardeer dit opreg.♡
Please enter the first and last name of one member of your party below. If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.