Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Skedule

The Wedding Website of Bejandré Smith and Tiaan Du Preez
Ons is opgewonde om hierdie spesiale dag saam met julle te vier! Hier is ’n oorsig van die dag se verrigtinge♡ Gaste word vriendelik versoek om asseblief teen 15:30 te arriveer sodat die seremonie stiptelik 16:00 kan begin. Kleredrag: Semi-formeel Kleurepalet: Aardse/ pastel kleure GEEN champagne, beige, swart (mans is welkom om swart te dra), grys of neon kleure soos pienk, oranje, rooi of geel nie — en natuurlik GEEN wit nie. 😉

Saturday, October 10, 2026

Ons troue♡

3:30 pm - 11:45 pm