Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
April 23, 2022
#lloydliefde

Sandra & Llewellyn

    Stap 1
    Stap 4

Stap 4

FAQs
Question

Mag ons Selfoon Foto's by die Trou Diens neem?

Answer

Ons wil graag vermy dat die foto's by die diens net van gaste is wat foto's neem op hulle fone, ons gaan 'n fotograaf hê, wat die oomblik sal vasvang. So neem asb die oomblik saam ons in. Ons vra dus dat almal asseblief nie foto's en video's maak in die Kerk nie. Foto's by die Onthaal is meer as welkom.

Question

Is ons kinders ook genooi?

Answer

Alhoewel ons baie lief is vir julle kinders, is hierdie 'n grootmens geleentheid. Ons glo jul sal ons wense kan respekteer en die dag en dans saam met ons geniet.

Question

Sal daar 'n kontantkroeg wees?

Answer

Ons troue sal 'n kontantkroeg hê met geen kaart fasaliteite nie. Maak asseblief seker om genoeg KONTANT te bring.

Question

Is daar 'n dragskode?

Answer

Hierdie is 'n Semi-Formele geleentheid. Ons troue gaan buite wees, met 'n fees gevoel. Wenke vir klere: Geen Denims, verskieslik Chinos. Geen Wit uitrustings, kom ons los die wit vir die bruid.

Question

Mag ek 'n Metgesel saambring?

Answer

Slegs wanneer jou uitnodiging aandui dat jy 'n metgesel mag bring. Ons troue het beperkte spasie, moet asseblief nie vra vir veranderinge op jou uitnodiging nie.

Question

Het julle 'n # tag vir julle troue?

Answer

#lloydliefde **onthou die dubble L in Lloyd.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms