2:30 pm - 11:45 pm
Hierdie is 'n Semi-Formele geleentheid. Ons troue gaan buite wees, met 'n fees gevoel. Kleredrag Wenke: Geen Denims, verskieslik Chinos. Geen Wit uitrustings, kom ons los die wit vir die bruid.
Kerk diens: 14h30 vir 15h00 NG Kerk Kimberely Hertzog plein 1, Black straat, Kimberley Onthaal: Wilhelmina's 12 Park Road, Belgravia, Kimberley *Gaste kan na die kerk diens solank na die onthaal beweeg. Gaste kan die parkering in Park Road gebruik, oorkant die onthaal lokaal. Daar sal ligte verversings bedien word om aan te smul, terwyl ons foto's neem.