Geskenklys

Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is vir ons reeds 'n groot geskenk.
As jy graag iets ekstra wil gee, sal ons 'n bydrae tot ons wittebroodfonds baie waardeer.
'n Koevert is welkom of
gebruik die volgende bankbesonderhede:
RD le Roux
Standard Bank
Current Account
Rekening nommer: 10190432843
Takkode: 051001
Dankie dat jy deel is van ons reis en ons nuwe begin saam.