14:30 moet almal asseblief sit.
Semi-Formeel: Mooi, netjies en elegant.
Voor of op 11 Mei 2026 asseblief.
As ons kon het ons soveel meer mense genooi, dit is ongelukkig nie moontlik nie. Daarom ongelukkig slegs per uitnodiging.
Dit is ongelukkig nie moontlik dat ons almal se kinders kan nooi nie. Daarom ongelukkig slegs per uitnodiging.