Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

V&A

The Wedding Website of Nadia Coetzee and Coenrad Vrey
Paar vrae en antwoorde.
Question

Kan ek ’n metgesel saambring?

Answer

Slegs per uitnodiging.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Slegs per uitnodiging.

Question

Wat trek ons aan?

Answer

Semi-formeel en gemaklike dansskoene. Mans moet asseblief almal dasse dra.

Question

Waar kan ons bly?

Answer

Sien die 'verblyf' afdeling op die webtuiste, daar is baie voorstelle!

Question

Enige geskenk idees?

Answer

Die grootste geskenk wat ons kan ontvang, is julle teenwoordigheid op ons spesiale dag. Indien julle egter graag iets wil bydra, sal ’n finansiële bydrae baie vir ons beteken! ◦ FNB ◦ MR Coenrad Vrey ◦ Account nr: 63157525701 ◦ Reference - Naam