Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Feesvieringe

The Wedding Website of Nadia Coetzee and Coenrad Vrey
Om te trou beteken om fees te vier! Kom celebrate saam ons al van die Vrydag aand af met ’n lekker spitbraai!

Friday, March 20, 2026

Spitbraai

5:00 pm - 11:00 pm

Lynnwood Garden Estate Conference Centre
435 Flinders Ln, Pretoria, South Africa

Bring jou coolerboks saam – ons sorg vir die res!

Saturday, March 21, 2026

Ons TROU!

2:30 pm - 11:45 pm

Simbali Lodge & Function Venue
75 Klipkop, Tierpoort, GP 0056, South Africa

Dames: Semi-formeel, maar dansskoene word aanbeveel! | Mans: Semi-formeel - kom netjies met ’n das asb!

Ons nooi jou met groot vreugde om saam met ons hierdie kosbare dag te vier. Die seremonie begin 14:30 vir 15:00, waar ons ons liefde en lewensplan voor God en ons geliefdes bevestig. Daarna wag daar ’n dag vol vreugde, saamkuier en mooi herinneringe.