Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
August 30, 2025
Smitsfield Wedding Venue
#VirAltydVenter

Trou reëlings

Akkommodasie in die area is beperk, gelukkig het ons 'n paar gastehuise met beskikbaarheid verseker. Ons sal in kontak wees rakende die akkommodasie. Die trouvenue is by Smitsfield. Vir gaste wat van Pretoria af kom, is dit ongeveer 2:45–3 ure se ry. Vir gaste wat van Nelspruit af kom, is dit ook ongeveer 2:45–3 ure. Daarom moedig ons julle aan om asseblief vroegtydig te ry en by julle akkommodasie aan te sluit. Ons vra dat gaste asseblief teen 14:30 arriveer. Ons het ook 'n pendeldiens bespreek: vervoer na en van die troue na die akkommodasiepunte, vir gaste wat daarvan gebruik wil maak. Welkomdrankies sal op ons wees! Daarna sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees. Die troue sal semi-formeel wees. Aangesien dit in Augustus is, beveel ons aan dat jy ’n ekstra baadjie saambring – net vir ingeval dit koud word. As jy enige dieetbeperkings of allergieë het waarvan ons bewus moet wees, laat weet ons asseblief direk sodat ons die nodige reëlings kan maak. Mia: 072 763 4774

Saturday, August 30, 2025

Vir Altyd Venter

Sat, Aug 30, 2025, 2:30 pm - Sun, Aug 31, 2025, 1:00 am

Smitsfield Wedding Venue
MP, South Africa