Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

Om te verhoed dat daar enige onsekerhede is, hier is ń paar duidelikhede.
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asb voor of op die 30ste November 2025

Question

Mag ek my kinders saam bring?

Answer

Alhoewel ons baie lief is vir julle kinders, het ons wel besluit om ń kinderlose troue te hou. Tensy daar anders aangedui word op jou uitnodiging!

Question

Mag ek n metgesel bring?

Answer

Ons vra dat julle asb slegs vir die name wat op die uitnodiging staan sal RSVP.

Question

Watse kleredag moet ons dra?

Answer

Alhoewel ons troue semi-formeel is, versoek ons asb dat julle wegbly van enige denim broeke af.

Question

Enige navrae:

Answer

Vir enige navrae kontak asb vir Megan Marneweck by 0662213076

Question

Geskenke

Answer

Ons grootste geskenk is u teenwoordigheid. As u nog graag iets vir ons wil gee - ons nessie is klaar geveer, maar u sente sal ons waardeer. ń Koevert is welkom, en hier is ons bankbesonderhede ook: Account Holder: Megan Marneweck Bank: ABSA Account Number: 9271996198 Account Type: Tjek rekening Reference: Naam #Trougeskenk