Sat, Jan 24, 2026, 3:00 pm - Sun, Jan 25, 2026, 1:00 am
Kleredag: Semi-Formeel
Daar is nie kroeg fasiliteite nie. Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie alkoholiese verversings. Glase en ys sal voorsien word.