Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 17, 2019
Durban, Kwa-Zulu Natal

Mareli & Robert

    Begin hier
    Wie is wie?
Floral ArrangementFloral Arrangement

Wie is wie?

The Wedding Website of Mareli Mostert and Robert Janse van Rensburg

Jenna Bing

Bridesmaid

Ek het Jenna in 2018 ontmoet, kort voordat ek vir Robert ontmoet het. Ons het by die kerk ontmoet en ek onthou nog sy het my gevra, "hou jy van stap?", ek het geantwoord, "ja, ek is mal daaroor!" en dit is waar ons vriendskap begin het. Ons ander gemeenskaplike belanstellings is hardloop, teken, plekke verken en oulike koffie plekkies ontdek.


Marisa Otto

Bridesmaid

Ek en Marisa is al 13 jaar beste vriendinne. Sy ken al my stories en geheime. Ons het ontmoet tydens n ritmiese gymnastiek kompetisie in Ladysmith waar hulle ook gebly het. Eintlik het ons ouers mekaar ontmoet en toe ons oorgenooi vir koffie na die tyd. Ons was onmiddelik "beste maatjies" en dit het nog nie verander nie.

Dina-Mari Mostert

Bridesmaid

Dina-Mari is my sussie en sy is 21 maande jonger as ek. Ons noem mekaar sussie al vandat ek kan onthou. Sy is baie lief vir skryf, kitaar speel en lees, en natuurlik haar oulike hond, Toffie. Ons was nog altyd naby aan mekaar en sy verstaan my. Ons musiek smaak verskil hemelsbreed en so ook ons persoonlikhede maar daar is niemand so uniek soos sy nie.


Rhodé Mostert

Bridesmaid

Rhodé is my jongste sussie en sal altyd my kleinsussie bly al is sy langer as haar ousus. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe talentvol sy is nie. Sy het my rok ontwerp en gemaak, sowel as al die bruidsmeisies se rokke. Sy is n fantastiese pianis, ballerina en sussie. Ons is baie naby en sy het n besonderse plek in my hart. Rhodé is n baie diep mens en mens moet tyd maak om haar te leer ken.

Daniel Mostert

Groomsman

Ek wou nog altyd ‘n jonger broer gehad het en nou kry ek een. Hy hou van avontuur, motorfietse, houtwerk en om met sy hande te werk oor die algemeen. Hy is n bye boer en n regte entrepreneur. Hy mag dalk net in ‘n BYE PAK opdaag.


Dean Janse van Rensburg

Groomsman

Dean is my ouboet. Hy lyk baie intimiderend met sy baard, maar hy is eintlik net ‘n teddie beer. Hy is altyd meer as bereid om uit sy pad uit te gaan om iemand te help.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms