Ons het per abuis die kinders se ontbyt op die fakture (invoices) misgekyk. Ons vra vriendelik dat julle asseblief met check-in die uitstaande betaling vir die kinders sal doen. Baie dankie vir julle begrip en samewerking hiermee!
Wat om te bring: Julle eie keuse van vleis en drinkgoed. Ons voorsien: Varsgebakte brood, heerlike slaaie, oorgenoeg hout en ys. Ietsie om te deel: Ons dek 'n gemeenskaplike "peusel-tafel." As julle 'n gunsteling pakkie skyfies, 'n doopsousie of kaas wil saambring om te deel, sal dit terdeë geniet word – sharing is caring! Onthou iets warms vir wanneer die son sak."
15:00 vir 15:30
Ons ontmoet mekaar by die Boskerk.
Die saal sluit om 01:00, maar die partytjie hoef nie daar te stop nie. Julle is welkom om ysbakke en ekstra drankies by die kroeg te koop om saam na die kamers te neem vir 'n "after-party."
'n Vleuel van Formele Feesviering. Ons hoop u sal aantrek vir 'n luukse en vrolike aand! Vir Hom: 'n Klassieke knoophemp met netjiese langbroeke. Los asseblief u jeans en tekkies by die huis.Vir Haar: 'n Sierlike rok is verpligtend. Ons vra beleefd geen broeke of broekpakke vir hierdie geleentheid nie.
Die tema is Herfs; jy hoef egter nie by die kleurtema te hou nie.
Ná jy Vrydag nuwe vriende gemaak het, is daar ’n krieketveld in die middel van die huise — maak spanne, kies ’n naam en daag mekaar uit! En dis nie al nie — Daar wag Microlight Flights, 4x4 Trails, Mountain Bikes, Hiking Trails, Bird Watching en selfs Cave Paintings op jou!
Ons is geseënd met alles wat ons nodig het vir ons huis. Sou julle ons wou bederf met 'n geskenk, sal ons 'n geldelike bydrae tot ons toekoms saam baie waardeer word. PS. Ons spaar vir 'n nuwe, luukse bed. Enige bydrae tot ’n nuwe bed sal opreg waardeer word.
Before the Day: Louise: 072 834 8579, Waldo: 067 457 7208, Amanda: 082 798 4103 On the Day: TBC
Selfsorg-ontbyt & Kuier Saterdagoggend is daar geen vaste program nie, so geniet die tyd om rustig te ontspan. Etes: Gaste is verantwoordelik vir hul eie ontbyt en middagete. Elke huisie beskik oor 'n gesamentlike kombuis, en die "glamping"-area het 'n gedeelde kombuisgerief. Slaapreëlings: Huis indelings is gedoen, ek plaas vir julle onderaan wie waar slaap, as jy wil planne maak met iemand in jou huis- Die van julle wat afvlieg, staan vroeg op en gan see toe, dis nie so ver nie. Uitstappies: Vir diegene wat lus is vir 'n rit, is Ludwig’s Roses sowat 36km verder in die pad (hulle het 'n heerlike padstal).
Hoewel dit 'n mooi stap is, stel ons voor dat gaste eerder afry na die kerk toe. Daar is oorgenoeg parkering beskikbaar.
Moenie bekommer nie, as die weer nie saamspeel nie, skuif ons die seremonie na die onthaalarea toe.
'n Formele tydlyn met presiese tye sal nader aan die dag beskikbaar wees.
Ons verstaan dat dinge verloop nie altyd soos beplan nie, onverwagte dinge kan gebeur en dat planne soms kan verander. Laat ons asseblief weet as enigiets verander. Gesels gerus met Lovain indien jou akkommodasieplanne verander, of as ons jou van die bring-en-braai-lys moet afhaal. Ons sal die finale getalle twee weke voor die tyd finaliseer.
Daar is nog 14 glamping plekke beskikbaar, jy is welkom om Lovain te kontak en jou skuif te maak. BELANGRIKE NOTA: Ons het per abuis die kinders se ontbyt op die fakture (invoices) misgekyk. Ons vra vriendelik dat julle asseblief met check-in die uitstaande betaling vir die kinders sal doen. Baie dankie vir julle begrip en samewerking hiermee!
Hieronder is die indeling vir die naweek. Ons het probeer om almal so gemaklik as moontlik saam met familie en vriende te plaas sodat die kuier sommer vroeg al begin! The Homestead Annex 1: Estelle & Bok, Marelize & Jaques + Kinders Annex 2: Gerhard, Amanda, Louise & Cindy Room 1: Sakkie, Marlene & Jurgens Room 2: Shaun, Harpee & Deloris Room 3: Susan, Ben & Ouma Marie Room 4: Michelle & Josiah Room 7: Mel & Cris Fiela se Huis (Die Zeelie-familie) Bedagsame herinnering: Hierdie huis het 'n heerlike Jacuzzi vir julle gebruik! Room 1: Fred & Rhona Room 2: Rene & Sandra Room 3: Jon-Willem & Sanre Room 4: Jaques & Nicky The Dairy Hierdie is die "Headquarters" vir die strooimeisies, en die bruid sal ook Saterdagoggend hier regmaak. Room 1: Lume & Sebas Room 2: Madre & Devan The Single Ladies: Annette, Tracey, Christelle, Jeanne, Vicky & Tanya The Stables Elke eenheid het sy eie kombuis en braai-area. Stables 1: Tracey & Juan Stables 2: Carla, Frederick + 3 Kinders Stables 3: Jan & Angelique + 2 Kinders Stables 4: Maurice & Melissa + 2 Kinders Stables 5: Herman & Nikkie + 2 Kinders Stables 6: PW, Wilma & Waldo Stables 7: Johan & Liezel The Views Geleë die naaste aan die onthaal-lokaal. Views 1: Jandre, Lia + 2 Kinders Views 2: Conrad & Anine Grobler Views 3: Lia se skoonouers Views 4: Nica & Selwyn Views 5: Sune & Hugo Tent Village (Glamping) Nota van Louise: Die tente is baie ruim en gerieflik (ek sou dit nie bespreek het as ek nie self gemaklik sou kon regmaak daar nie!). Onthou dalk net 'n ekstra tweepunt-prop Tent Village (Glamping) Tent 1: Marie & Marius Tent 2: Chamarie & Chris Tent 3: Sean Tent 4: Marli & Frikkie Tent 5: Sumarie & Hein Tent 7: Lize & Anrich Tent 8: Wernich Tent 9: Elmarie & Sakkie Tent 10: Zanja & Eddie Tent 11: Francois & Lilli Tent 12: Ashley Gous Tent 13: JP & Brian Tent 14: Willie & Geraldine Tent 15: Jacques & Vivienne Tent 16: Stefan & Hesca