Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Schedule

The Wedding Website of Louise-Mari Bam and Waldo Zeelie
Here is what to expect during our wedding weekend. We cannot wait to celebrate with you!

Friday, April 17, 2026

Bring & Braai

Fri, Apr 17, 2026, 6:00 pm - Sat, Apr 18, 2026, 2:00 am

Casual

Tyd: 18:00 vir 18:30 ​Plek: By die Swembad- Bring jou swembroek saam as jy wil ​Wat om te bring: Julle eie keuse van vleis en drinkgoed. ​Ons voorsien: Varsgebakte brood, heerlike slaaie, oorgenoeg hout en ys. ​Ietsie om te deel: Ons dek 'n gemeenskaplike "peusel-tafel." As julle 'n gunsteling pakkie skyfies, 'n doopsousie of kaas wil saambring om te deel, sal dit terdeë geniet word – sharing is caring! Onthou iets warms vir wanneer die son sak." Kontak ons asseblief vir enige navrae: Waldo 067 457 7208 Louise 072 834 8579 Amanda 082 798 4103

Saturday, April 18, 2026

Our Ceremony

Sat, Apr 18, 2026, 3:00 pm - Sun, Apr 19, 2026, 1:00 am

'n Vleuel van Formele Feesviering. Ons hoop u sal aantrek vir 'n luukse en vrolike aand! Vir Hom: 'n Klassieke knoophemp met netjiese langbroeke. Los asseblief u jeans en tekkies by die huis.Vir Haar: 'n Sierlike rok is verpligtend. Ons vra beleefd geen broeke of broekpakke vir hierdie geleentheid nie.

Vieringe & Speletjies Na die seremonie bedien ons canapés en verversings. Die kontantkroeg sal ook vanaf hierdie tydstip oop wees. ​Vermaak: Ons het "lawn games" vir die grootmense en 'n springkasteel vir die kinders: ons daag jul uit om mekaar aan te durf! ​Musiek: Ons wil hê almal moet dans! As daar 'n spesifieke liedjie is wat jou op die dansvloer gaan kry, WhatsApp dit gerus vir ons sodat ons dit by die speellys kan voeg. ​Belangrike Reëling: Kinders ​Mamma en Pappa, ons wil hê julle moet die aand voluit saam met ons geniet! ​Etes & Speel: Daar word nie formeel plek vir die kinders in die saal gedek nie, aangesien hulle gewoonlik die hele aand buite rondhol. ​Kinder-area: Ons rig 'n spesiale area net vir die kinders in (reg langs die venue). Hier sal ons vir hulle kos gee en hulle besig hou. ​Toesig: Daar sal 'n oppasser wees om 'n oog oor hulle te hou. ​Wenk: Bring gerus julle kinders se tablets of ekstra speletjies saam om hulle deur die loop van die aand gelukkig te hou.

Sunday, April 19, 2026

Sondagoggend: Die Afskeid-Ontbyt

8:00 am - 12:00 pm

Casual

Tyd: 08:00 vir 08:30 (ideaal vir diegene wat dalk vroeg moet vertrek). ​Geen Haas: Al het julle reeds uitgeboek ("checked out"), is julle welkom om rustig by die ontbyt-area te vertoef tot dit tyd is om te groet. ​Mimosas: Ons voorsien sap en koffie. As jy lus is vir 'n koue "Mimosa" om die naweek af te sluit, bring gerus 'n vonkelwyn saam om by die sap te voeg! Kom ons klets gou-gou nog bietjie voordat almal verdwyn — ons sien mos álmal saam seker eers weer by die volgende familiebyeenkoms! Ontbyt is R150p.p. Bacon, eiers, toast, yoghurt, meuslie en vrugteslaai!