4:00 pm - 5:00 pm
Na afloop van die seremonie kan gaste asseblief direk na die onthaal beweeg.
5:30 pm - 11:00 pm
Terwyl ons ‘n paar spesiale oomblikke vasvang, geniet gerus ‘n drankie en ietsie om te eet saam met ons geliefdes.