Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 18, 2021
Bronkhorstspruit, Gauteng
#fourievirewig

Hendrik & Lee-Chelle

    Tuisblad
    Verblyf

Verblyf

The Wedding Website of Hendrik Fourie and Lee-Chelle Fourie
Ons het besluit op 'n naweek troue omdat die meeste van ons familie en vriende van ver af kom. Ons wil graag genoeg tyd saam met een en elkeen spandeer. Sien asseblief die onderstaande inligting vir verblyf en betaling daarvan.

Hotel

Volwassenes & Kinders 13+

R750 pp Die koste sluit die volgende in per persoon: 2 nagte se verblyf 3 etes

Hotel

Kinders 2-6

R300 pp Die koste sluit die volgende in per kind: 2 nagte se verblyf 3 etes

Hotel

Kinders 7-12

R400 pp Die koste sluit die volgende in per kind: 2 nagte se verblyf 3 etes

Travel Note

Bank Besonderhede

Capitec Spaar rekening Mr H Fourie Rekening nr: 1379057165 Takkode: 470010 Verwysing: jou naam + aantal mense

Travel Note

Peuselhappies en drankies

Let asseblief daarop dat u eie alkoholiese drankies ontoelaatbaar is op die perseel. Die kroeg sal tydens die naweek oop wees vir drankies. As u peuselhappies en koeldrank vir Saterdag middag wil saam bring is u welkom. Ons weet ook dat kinders spesifieke voedsel voorkeure het en dus is u welkom om vir hul, hul eie peuselhappies saam te bring.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms