4:00 pm
Inklok en afpak.
Die naweekprogram sal in jou kamer wees.
4:00 pm
7:00 pm - 8:00 pm
Aandete word van 19:00 tot 20:00 by die buffet area bedien, waarna dit as 'n wegneemete beskikbaar sal wees as jy later sou opdaag.
7:30 am - 8:30 am
Koffie, tee en beskuit word bedien.
10:00 am - 10:30 am
Kom geniet 'n lekker brunch-buffet saam met ons.
Sat, Dec 18, 2021, 3:30 pm - Sun, Dec 19, 2021, 4:30 am
Semi-formele drag
5:00 pm - 6:00 pm
Aandag dames: die gras kan sag wees, dus heroorweeg jou skoen keuse.
Heerlike versnapperings, drankies vir oud en jonk en speletjies om te geniet!
Sat, Dec 18, 2021, 6:00 pm - Sun, Dec 19, 2021, 12:00 am
Na 12h00 sal daar 'n vreugdevuur wees.
7:30 am - 8:30 am
Koffie, tee en beskuit word bedien.
8:30 am - 9:00 am
Maak asseblief seker dat u nie iets agterlaat nie.
9:00 am - 10:00 am
'n Laaste kuiertjie voordat ons almal weer vertrek.
Die vertrektyd is 12 uur.
Sun, Dec 19, 2021, 11:45 am - Mon, Dec 20, 2021, 12:00 am