Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Verblyf

The Wedding Website of La-Rochelle Bekker and Rickus Vorster
Ongelukkig is die veblyf by die venue (Soetendal Bushcamp) reeds vol bespreek. Elke gas is verantwoordelik vir hul eie verblyf en moet so vroegtydig as moontlik bespreek, aangesien daar reeds 'n paar ander troues in die omgewing oor dieselfde naweek plaasvind en daar beperkte verblyf naby die venue is. Alternatiewelik sal die naaste verblyf in Wellington of Paarl wees.