5:00 pm
Kom kuier lekker saam om 'n kampvuur om die naweek saam met die troupaartjie af te skop.
Onthou eie drinkgoed.
3:45 pm
Kleredrag: Semi-formeel
8:00 am - 9:00 am
Kom geniet 'n koffie en beskuit saam met die pasgetroude paartjie om die naweek af te sluit.