Verwys asseblief na jou uitnodiging
RSVP asseblief teen 30 September 2025 op die webwerf
Kleredrag is semi-formeel
In Februarie ervaar Wellington warm somertemperature, met hoogtepunte van ongeveer 30°C en laagtepunte van ongeveer 15°C. Dit is die warmste maand van die jaar met droë toestande en min reën.
Ongelukkig kan ons nie kinders akommodeer op die dag nie, maar hulle is meer as welkom om die Vrydagaand en Sondagoggend saam te kuier.
Die seremonie vind in die buitelug plaas en die onthaal onderdak.
Ongelukkig is die veblyf by die venue (Soetendal Bushcamp) vol bespreek. Elke gas is verantwoordelik daarvoor om hul eie verblyf te bespreek in die omliggende omgewing / in die naaste dorpe - Wellington / Paarl.